Sewe Reên Bo? – Dana Winner
Sewe dae is nodig
Sodat die mens hier kan bestaan
Vele vrae oorbodig
Na waarheen en waarvandaan
Sewe see op te vaar
Es die droom van ieder mens
Sewe see te beware
Vir die mens die mooste wens
Mag sewe re?nbo? deur
Die hemel bly gaan
Mag in vele kinder o?
Sewe re?nbo? staan
Sewe sterre soos planete
Met die aarde hoog in een baan
Met van verre die wete
Dat die wêreld blyf bestaan
Sewe levens vir die aarde
Hoop en vrede vir iedere mens
Iedere met syn eie waarde
Vir die mens die mooste wens
Mag sewe
Mag sewe
Re?nbo? re?nbo? deur
Die hemel
Deur die hemel bly gaan
Mag in vele mag in vele
Kinder o? kinder o?
Sewe re?nbo? staan
Re?nbo? in kinder o?
Re?nbo?